Ons was daar

"Generaal Jannie Geldenhuys neem in die boek 'Ons was daar - Wenners van die oorlog om Suid-Africa' die geskiedenis van die Grensoorlog terug. Saam met ander generaals, offisiere en gewone troepe, word talle mites en propoganda-stories oor die oorlog weerle. Die boek bring ook hulde en gee erkenning aan elkeen wat in die oorlog geveg het en laat die lig weer op die destydse Suid-Afrikaanse weermag se uitsonderlike milirere vermoe val. Die 93 kort hoofstukke in die sowat 900 bladsye boek met 62 skrywers, wat almal daar was, is die mees opvattende boek oor die Grensoorlog wat nog verkyn het. Dit is n monumentale werk wat in almal se hise hoort en wat die wondelike werk van mense wat hulle land beskerm het, in ere herstel. As jy die boek klaar gelees het, verstaan jy waarom die SAW die oorlog gewen het." - Dirk Hermann, voorsitter Kraal-Uitgewers

Ons was daar



Die boek se prys is: R350
E-pos u bestellings na akoster@solidariteit.co.za
Navrae: 012 644 4329
Laai die bestelvorm af. Kliek hier
Getekende boeke reeds uitverkoop.