Kraal-Uitgewers Logo
Tuis · Nuus · Boeke · Gallery · Kontak Ons


Die Kraal-Gallery

Boerevroue en -kinders in die Irene-konsentrasiekamp.
'n Kryger by die kiste van Boerekrygers wat by die slag van Modderrivier gesneuwel het.
Engelse soldate brand 'n plaashuis af.
Genl. J.H. de la Rey, legendariese Boerekryger van die Anglo-Boereoorlog.
Genl. J.H. de la Rey by Vrystaat-offisiere. Die foto is in Oktober 1899 geneem.
Klein Japie van den Berg se lyk in 'n kis in die Bloemfontein-konsentrasiekamp.
'n Bejaarde man sit verslae by 'n hoop van sy besittings wat gered kon word voordat Engelse soldate sy huis afgebrand het.
Genl. J.H. de la Rey te velde. Sy seun staan skuins agter hom.
Jeugdige Boerekrygsgevangenes wat by Tin Town op Ladysmith aangehou is voordat hulle na kampe oorsee gestuur is.
Die uitgeteerde Lizzie van Zyl in die Bloemfontein-konsentrasiekamp.
'n Plaashuis en buitegeboue brand nadat Engelse soldate dit aan die brandgesteek het.
Boerekrygsgevangenes
'n Uitgehongerde dogtertjie in die Bloemfontein-konsentrasiekamp, 'n erge voorbeeld van wanvoeding.
Klein Abraham Wessels in die Bloemfontein-konsentrasiekamp. Hierdie was 'n Britse propagandafoto.
 Britse soldate brand 'n Boereplaashuis af.
 
↑ Terug na bo

Alle Inhoud Kopiereg © 2010 Kraal Publishers BK. Reg No. CK 2000/056011/23. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf ontwerp en ontwikkel deur Blimp