Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

Mandjie

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

1965 – Die 12-jarige Karen Muir van Kimberley maak geskiedenis toe sy ʼn nuwe wêreldrekord van 01:08:07 in die 100 m-rugslag vir vroue in Blackpool, in Engeland, opstel.
1984 – Zola Budd, Suid-Afrika se superster, kaalvoet-langafstandatleet, en die Amerikaanse Mary Decker het mekaar gepootjie tydens die 3 000 m-wedloop by die 1984 Olimpiese Spele in Los Angeles. Sy het tydens dié wedloop vir Groot-Brittanje deelgeneem weens Suid-Afrika se uitsluiting uit internasionale sport as gevolg van die land se apartheidsbeleid.
1985 – Dr. Allan Boesak word in hegtenis geneem toe hy sonder die nodige permit ʼn swart woonbuurt wou binnegaan. Hy was deel van ʼn groep anti-apartheidsaktiviste wat aartsbiskop Desmond Tutu en dr. Beyers Naudé ingesluit het.