Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

Mandjie

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

1838 – Die Slag van Tugela vind plaas waarin die Britse Setlaars die Zoeloes verdryf.
1877 – Die Britte annekseer die ZAR en hys die Union Jack in Pretoria.
1902 – ʼn Groep afgevaardigdes van die twee Boererepublieke voer tot 17 April samesprekings met Kitchener en Milner in Pretoria as deel van ʼn poging om die Anglo-Boereoorlog te beëindig.
1932 – Die hoeksteen van die Groote Schuur-hospitaal (waar die eerste hartoorplanting later uitgevoer sou word) word gelê.
1947 – C. Louis Leipold, een van die vooraanstaande Afrikaanse digters wat deel gevorm het van die tweede Afrikaanse beweging, sterf in Kaapstad.