Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

Mandjie

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

1883 – Die kwagga, ʼn subspesie eie aan Suid-Afrika, sterf amptelik op hierdie dag uit toe die laaste een in ’n Amsterdamse dieretuin vrek.
1819 – Die stigtingsdatum van Grahamstad, een van Suid-Afrika se mees geskiedenisryke dorpe.
1873 – Die geliefde Afrikaanse digter en skrywer C.J. Langenhoven word op Ladismith, in die voormalige Kaapkolonie, gebore. Hy is veral bekend as die skrywer van “Die Stem”.