12 Julie

  • 1902: Lord Kitchener kom in Londen aan na die beëindiging van die Anglo-Boereoorlog. Hy kry ’n helde-ontvangs met sy terugkeer.
  • 1987: ’n Afvaardiging van 52 mense, onder wie hoofsaaklik Afrikaanssprekendes, voer samesprekings met lede van die verbanne ANC in Dakar. Frederik van Zyl Slabbert, wat die afvaardiging lei het, kondig op dié dag sy tevredenheid oor die gesprekke aan.
  • 1984: ’n Motorbom, bekend as die Jacobs-bom, ontplof in Durban. Vyf mense sterf en 27 word beseer.
  • 1987: L.W. Hiemstra, prominente taalkundige en voorsitter van die Tweetalige Woordeboek, sterf in die ouderdom van 81 jaar.
  • Wêreldnuus: 1920: Die 77 km lange Panama-kanaal, wat die Atlantiese Oseaan met die Stille Oseaan in Suid-Amerika verbind, word amptelik deur die Amerikaanse president Woodrow Wilson geopen.