13 Augustus 1814 – Kaap word Britse kolonie

 
Die Kaap word ‘n Britse Kolonie nadat Brittanje volgens die Londense Konvensie, vyf miljoen pond aan Nederland betaal het.