13 Junie

  • 1922: Die Afrikaanse skrywer Etienne Leroux, wat onder meer bekendheid verwerf het vir die boek Magersfontein, o Magersfontein, is in Oudtshoorn gebore.
  • 1933: Die Afrikaanse skrywer en televisieregisseur, Verna Vels, is gebore.
  • Wêreldgeskiedenis: 1989: Michail Gorbatsjof (Rusland) en kanselier Helmut Kohl (Wes-Duitsland) stem in tot die hereniging van Wes- en Oos-Duitsland.