13 Mei 1887 – Eerste kind in Johannesburg gebore

Op 13 Mei 1887, vandag 133 jaar gelede, word die eerste kind (Paulus Johannes Hartogh) in Johannesburg – toe nog bekend as Ferreiraskamp – gebore.

Goud is die vorige jaar aan dit Witwatersrand ontdek en kort voor lank het verskeie kampe met fortuinsoekers tot stand gekom.
Dié foto toon Ferreiraskamp in 1886.