Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

Mandjie

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

1834 – Thomas Francois Burgers, die vierde staatspresident van die ZAR (1871-1877), word op Graaff-Reinet gebore. Na die anneksasie van die ZAR deur Brittanje in 1877 het Burgers teruggegaan na die Kaapkolonie waar hy later in 1881 oorlede is.
1854 – Nederlands word as die amptelike taal van die Vrystaat erken.
1863 – M.W. Pretorius bedank as president van die Vrystaat.
1996 – Die eerste sitting van die Waarheids- en versoeningskommissie onder die voorsitterskap van Desmond Tutu word in Oos-Londen gehou.