16 April

  • 1883 – Paul Kruger word president van die ZAR.
  • 1958 – Die laaste algemene verskiesing in die Unie van Suid-Afrika word gehou. J.G. Strydom van die Nasionale Party oorwin en palm 103 setels in.
  • 1991 – Die doodsvonnisse van Robert McBride en Barend Strydom word tot lewenslange tronkstraf versag. McBride was tydens die apartheidsjare deel van MK en was betrokke by die bomontploffing wat in 1986 by Magoo’s Bar in Durban plaasgevind het waarin drie mense dood is. Strydom, ook bekend as Wit Wolf, was verantwoordelik vir die moord op sewe mense op Strijdomplein op 15 November 1988.