17 Augustus 1779 – Oranjerivier vernoem

 
17 Augustus 1779 – Die Oranjerivier is na prins Willem V van Oranje vernoem deur die ondekkingsreisiger, kol. Robert Gordon.

(Foto: Prins Willem V van Oranje)