17 Februarie 1838 – Groot Moord by Bloukrans

Haar naam was Johanna van der Merwe en vir die meeste mense beteken dié naam vandag nie veel nie, maar as 12-jarige meisie wat die Groot Moord by Bloukrans op 17 Februarie 1838 oorleef het, is Johanna (ook bekend as Hannie) van der Merwe en ander soos sy, helde wie se verhale onthou moet word. Lees Johanna se verhaal hier.