- 1795: Die Republiek van Swellendam word aan die Kaap deur die Vryburgers gestig.
- 1657: Die dogter van Jan van Riebeeck, Maria, word aan die Kaap gebore.
- 1968: Die kornea van ʼn bobbejaan word op die oog van ʼn mens oorgeplant. Dié operasie is by die Karl Bremer-hospitaal in Parow gedoen.
- 1991: Die Bevolkingsregistrasiewet, waarvolgens alle Suid-Afrikaners volgens ras geklassifiseer moes word, word geskrap.
- Wêreldgeskiedenis: 1950: Die eerste nieroorplanting word uitgevoer.