Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

Mandjie

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

1997: ʼn Gorilla van die Johannesburgse Dieretuin, Max, word oornag ʼn held, nadat hy deur ʼn rower in die nek geskiet word wat in sy hok beland.
1926: Die Suid-Afrikaanse skrywer, veral bekend vir sy stories oor die mense van Groot Marico, Herman Charles Bosman, skiet sy stiefbroer, David Russel dood.
1999: Die jong Suid-Afrikaanse swemster, Penny Heyns, breek binne slegs twee dae vier wêreldrekords in die 100 m en 200 m borsslag tydens ʼn swemgala in die VSA.
Wêreldnuus: 1925: Adolf Hitler se Mein Kampf, waarin hy sy politieke ideologie en planne vir Duitsland uiteensit, word gepubliseer.