- 1960: P. van Wyk Louw sterf in die ouderdom van 64 in Johannesburg.
- 1831: Carolus Johannes (Karel) Trichardt trou met sy niggie Hendrina Cornelia Bouwer. Drie kinders is uit hul huwelik gebore.
- 1894: Die hooggeregshof in Pretoria beslis dat alle Britse onderdane wat vir langer as twee jaar in die ZAR woon, krygspligtig is.