19 April

  • 1762 – Kommissaris Van Overbeek koop die gebied tussen Houtbaai en Saldanhabaai vir 4 000 reale van die Koi-leiers.
  • 1876 – Die Duits-Suid-Afrikaanse skilder Erich Mayer word in Karlsruhe, Duitsland gebore. Treffende beelde van kremetartbome het gereeld in sy kunswerk verskyn.
  • 1975 – Dr. Nic Diederichs word aangestel as Suid-Afrika se derde staatspresident.