19 Julie 1786 – Graaff-Reinet word gestig

Die dorp is vernoem na die destydse goewerneur van die Kaapkolonie, Cornelis Jacob van de Graaff, en sy vrou.

Die dorp is oorspronklik gestig as ‘n handelspos om die binnelandse handel vanaf die Kaapkolonie uit te brei.