Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

Mandjie

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

1900 – Die volksraad van die Boererepubliek van die Vrystaat kom op dié dag vir die laaste keer formeel byeen.
1918 – Die Victoria-kollege, wat in 1866 as die Stellenbossche Gymnasium tot stand gekom het en waarvan die naam in 1887 na die Victoria-kollege van Stellenboch verander is, word vervang deur die Universiteit van Stellenbosch. In die jaar voor die oorskakeling was daar 503 studente verbonde aan die kollege, met 40 doserende personeellede.
1918 – Daniël Francois du Toit, een van die stigterslede van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) sterf.