2 Augustus 1906
Maria (Marie) Koopmans-De Wet sterf.
Sy was gedurende die Anglo-Boereoorlog aktief betrokke by verskeie petisies, vergaderings en die insameling van noodsaaklike middele vir behoeftige mans, vroue en kinders van die twee Boererepublieke, veral vir dié in konsentrasiekampe.