2 Augustus

  • 1906 – Maria Koopmans-De Wet, kampvegter vir Afrikanerregte en bekende gasvrou, sterf in die ouderdom van 71 jaar.
  • 1963 – Die VSA stel die Verenigde Nasies in kennis van sy voorneme om die verkoop van wapens aan Suid-Afrika op te skort.
  • 1969 – Suid-Afrika klop Australië 30 – 11 in ʼn rugbykragmeting tussen twee van die wêreld se sterkste spanne.