2 September 1945 – Tweede Wêreldoorlog eindig

Die Tweede Wêreldoorlog kom amptelik tot ’n einde met die ondertekening van die Japannese oorgawedokumente op die dek van die USS Missouri.