21 Augustus 2014 – Verna Vels sterf

Verna Vels was ’n skryfster, radio-omroeper en storieverteller wat veral bekend was as die skepper en stem agter Liewe Heksie, ’n kinderprogram wat op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai is.
 
Liewe Heksie het 1978 vir die eerste keer op televisie verskyn.