21 Junie

  • 1887: Die Nederlandsche Zuid-Afrikaansche Spoorweg-Maatschappij (NZASM) word gestig.
  • 1890: President Paul Kruger lê die hoeksteen van die nuwe Volkshospitaal in Pretoria.
  • 1887: Brittanje annekseer Zoeloeland en verhoed só dat die ZAR ʼn direkte roete na die see kry.
  • Wêreldgeskiedenis: 1990: ʼn Reuse-aardbewing tref die Kaspiese See in die noordweste van Iran en lei tot die dood van meer as 40 000 mense.