23 Augustus 1765 – Eerste preek in Groote Kerk

 
Die eerste preek word in die ou Groote Kerk in Kaapstad gepreek.
 
Die kerk is in 1678 gebou.
Willem Adriaan van der Stel het die hoeksteen vir die kerk gelê.
Dit is in 1841 deur die huidige gebou vervang.