23 Desember 1838 – Andries Pretorius skryf aan Jacobus Boshoff

Op 23 Desember 1838 skryf Andries Pretorius ’n brief aan Jacobus Boshof van Graaff-Reinet.

Daarin vertel hy van die Voortrekkers se oorwinning by Bloedrivier en hul inname van uMgungundlovu. Dié brief verskyn op 16 Februarie 1839 in De Zuid-Afrikaan.

(Illustrasie: ’n Kunstenaarsvoorstelling van Dingane se kraal. Bron: Afrikaanse kultuuralmanak)