24 April

  • 1821 – Die vyfde oudste kerkgebou in Suid-Afrika van die NG Sendingkerk op Graaf-Reinet word gelê. Die kerkgebou is later omskep in die Hester Rupert-kunsmuseum.
  • 1902 – Die eerste spesiale vergaderings oor die beplande vredeskonferensie vind in die veld plaas tydens die Anglo-Boereoorlog.
  • 1991 – Die regering kondig aan dat alle politieke gevangenes, ingevolge ʼn ooreenkoms met die ANC, op 30 April 1991 vrygelaat sal word.
  • 1994 – ʼn Bom wat deur die AWB geplant is, ontplof in Breëstraat in Johannesburg. Sewe mense sterf in die aanval en 14 is beseer.