Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

Mandjie

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

1838: Die Voortrekkerleier, Louis Tregardt, sterf in Lourenço Marques aan malaria. Hy was 55.
1900: Die Transvaalse goudvelde word deur Brittanje geannekseer.
1854: Nadat altesaam 23 mans, vroue en kinders wreedaardig deur lede van Makapan in die Waterberg-distrik aangeval en vermoor is, word ʼn teenaanval van stapel gestuur. Dit staan later as die beleg van Makapansgrot (naby die huidige Potgietersrus/Mokopane) bekend. Hiertydens word nagenoeg 900 lede van die plaaslike stam in die grot vasgekeer en doodgeskiet.