Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

Mandjie

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

1679 – Die Kasteel die Goeie Hoop, die oudste bestaande gebou wat sedert die koms van wit mense na Suid-Afrika opgerig is, word uiteindelik na 13 jaar voltooi.
1887 – Die eerste Afrikanervrou wat haarself as ʼn geneeshees bekwaam, dr. Anna P. Van Heerden, word gebore.
1994 – Die eerste vrye verkiesing vind in Suid-Afrika plaas en duur tot 29 April.