Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

Mandjie

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

Johann Rissik was die eerste administrateur van Transvaal nadat die Unie van Suid-Afrika in 1910 tot stand gekom het, en hy was verantwoordelik vir die uitleg van Johannesburg en Benoni.
Hy het in 1917 afgetree en is in 26 Augustus 1925 oorlede.