- 1950: Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) word na aanleiding van wetgewing wat aanvaar is as onwettige organisasie verklaar.
- 1860: Die eerste spoorlyn in Suid-Afrika, wat oor ʼn afstand van 3,2 km tussen Durban en die Punt strek, word in gebruik geneem.