27 April

  • 1910 – Generaal Louis Botha en J.B.M Hertzog stig die Suid-Afrikaanse Party wat later as SAP bekendstaan.
  • 1932 – Roelof Frederick (Pik) Botha, minister van buitelandse sake, word op Rustenburg gebore.
  • 1949 – Die Statebond word gestig.