27 Augustus 1818 – Cradock in die Oos-Kaap gestig

 
Een van Cradock se bekendste besienswaardighede is die Schreiner Huis-museum waar Olive Schreiner die skrywer van die boek The Story of an African Farm, as jong meisie gewoon het.
 
Die huis is een van die oudste wonings wat nog in Cradock staan en bevat onder andere Schreiner se persoonlike boekversameling.