Susanna Catharina Smit (néé Maritz), eggenote van die geestelike leier van die Voortrekkers Erasmus Smit sterf op die ouderdom van 63 jaar.
Die Kaalvoetvrou-monument op die Oliviershoekpas op die grens tussen die Vrystaat en KwaZulu-Natal (tussen Harrismith en Bergville) beeld Smit uit.