28 April

  • 1655 – Jan van Riebeeck skryf in ʼn brief aan die Here XVII dat dit onwenslik is dat vryburgers so ver van die fort woon.
  • 1805 – Die Hugenote-kerk, ook bekend as die Stroodakkerk, word in die Paarl ingewy. Dit is die tweede oudste kerkgebou in Suid-Afrika.
  • 1896 – Willem Frederik Gerard Nicolai, die komponis van die Vrystaatse volkslied, sterf.

Kraal Uitgewers sal vanaf 15 Desember 2017 tot 8 Januarie 2018 gesluit wees. Dismiss

AfriVriendelik-opleiding

You have Successfully Subscribed!