29 April

  • 1875 – Die eerste trekkers as deel van die Dorslandtrek trek onder leiding van Gert Alberts bereik die Ngami-meer.
  • 1902 – Daar word bereken dat daar teen hierdie tyd reeds 9 963 voormalige Boerevegters tydens die Anglo-Boereoorlog aan die kant van die Britte die wapen teen hul landsgenote opgeneem het.
  • 1961 – Die eerste vertoning van die FAK se rolprent Doodkry is min wat handel oor die Afrikaanse taal word in die amfiteater van die Voortrekkermonument gehou.

Kraal Uitgewers sal vanaf 15 Desember 2017 tot 8 Januarie 2018 gesluit wees. Dismiss

AfriVriendelik-opleiding

You have Successfully Subscribed!