3 Mei 1900 – Britse leër mars na Pretoria

Die opmars van Bloemfontein na Pretoria deur die Britse leër, onder bevel van lord Roberts begin. Die liedjie ‘We are marching to Pretoria’ is die eerste keer gehoor.

Foto: Britse soldate rus in die veld oppad na Pretoria
Bron: www.britishempire.me.uk