30 Julie

  • 1854: Die eerste sitting van die Kaapse parlement vind plaas.
  • 1921: Die Suid-Afrikaanse Reserwebank word geopen.
  • 1987: ’n Motorbom, waarin 70 mense beseer word, ontplof buite die Suid-Afrikaanse Weermag se kantoor in Johannesburg.
  • 1991: Die Suid-Afrikaanse Groepsgebiedewet word afgeskaf.
  • 1988: ’n Bom ontplof in ’n winkelsentrum in Benoni – ’n 21-jarige vrou sterf en 56 word beseer.
  • Wêreldnuus: 1858: Die Victoria-meer kry sy naam. Die Britse ontdekkingsreisiger Johan Hanning wat die Victoria-meer ontdek het, vernoem dit na koningin Victoria.