- 1854: Die eerste sitting van die Kaapse parlement vind plaas.
- 1921: Die Suid-Afrikaanse Reserwebank word geopen.
- 1987: ’n Motorbom, waarin 70 mense beseer word, ontplof buite die Suid-Afrikaanse Weermag se kantoor in Johannesburg.
- 1991: Die Suid-Afrikaanse Groepsgebiedewet word afgeskaf.
- 1988: ’n Bom ontplof in ’n winkelsentrum in Benoni – ’n 21-jarige vrou sterf en 56 word beseer.
- Wêreldnuus: 1858: Die Victoria-meer kry sy naam. Die Britse ontdekkingsreisiger Johan Hanning wat die Victoria-meer ontdek het, vernoem dit na koningin Victoria.