31 Desember 1687 – Eerste Franse Hugenote vertrek na SA

Vandag 333 jaar gelede, op 31 Desember 1687, vertrek die eerste Franse Hugenote na die Kaap aan boord van die “Voorschoten” uit Delft. Die groep het uit 22 Hugenote bestaan.

(Illustrasie: Die Hugenote-kruis met die beskrywing van die simboliek daarvan. Bron: www.hugenoot.co.za)