- 1925 – Die grondwet van Suidwes-Afrika tree in werking.
- 1962 – Nelson Mandela word op ʼn klag van hoogverraad Dié opspraakwekkende hofsaak staan later as die Rivonia-verhore bekend.
- 1964 – Geboortedag van Annesu de Vos, Afrikaanse digter bekend vir onder meer die gedig Gebed van ʼn groen perske.
- 1999 – Horse Chestnut, een van die suksesvolste Suid-Afrikaanse renperde, vertrek na die Dubai-wêreldbekerresies met ʼn prysgeld van R30 miljoen. Die Arabiese perd Almutawakel het egter gewen.