Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

Mandjie

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

1900: Die Britse magte val Pretoria tydens die Anglo-Boereoorlog binne.
1991: Die Groepsgebiedewet, wat in 1950 in Suid-Afrika van krag geword het, word afgeskaf.
1918: Die Afrikaner Broederbond word gestig as ’n vertroulike kulturele organisasie.
1873: Die nedersetting bekend as New Rush se naam word na Kimberley verander ter ere van die Britse minister van kolonies, graaf Kimberley.
Wêreldgeskiedenis: 1968: Senator Robert Kennedy word op die ouderdom van 42 deur ʼn sluipmoordenaar in Los Angeles geskiet. Hy beswyk die volgende dag aan sy wonde.