7 April

  • 1501 – Die Spaanse seevaarder João da Nova land, tydens sy eerste vaart na Indië, in Mosselbaai en los ʼn klip met ʼn inskripsie agter.
  • 1838 – ʼn Kommando onder leiding van Piet Uys en Hendrik Potgieter vertrek na Dingane om die gesteelde beeste wat na die moord op Piet Retief van die Voortrekkers gesteel is, terug te neem.
  • 1867 – Frans Oerder, bekende Suid-Afrikaanse landskapskilder, word in Rotterdam, Nederland gebore.
  • 1900 – Volgens ʼn koerantberig plaas Lord Roberts ʼn beloning van £1 000 op die spel vir Danie Theron – lewend of dood.