7 Februarie 1988 – SA regering weier Breytenbach visum

Op 7 Februarie 1988 weier die Suid-Afrikaanse regering om ’n visum aan die digter Breyten Breytenbach toe te staan vir ’n besoek aan Suid-Afrika om sy eredoktorsgraad by die Universiteit van Wes-Kaapland in ontvangs te neem. Lees meer oor dié digter in die huldigingsbundel “breyten breytenbach: woordenaar, woordnar.”

Dié bundel oor dié Hertzogpryswenner is beskikbaar by Kraal Uitgewers.
Besoek die uitgewer se e-winkel vir meer inligting.

(Bron: Nuusdagboek, Frikkie Wallis)