Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

Mandjie

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

1989: ’n Geheime ontmoeting tussen P.W. Botha en Nelson Mandela vind by Tuynhuys in Kaapstad plaas.
1497: Die seevaarder Vasco da Gama begin met sy reis uit Lissabon in ’n poging om ’n roete om die Kaap na Indië te vind.
1658: Harry die Strandloper en twee van sy stamgenote word na Robbeneiland verban nadat hulle vee gesteel het.
1895: Die spoorlyn tussen Delagoabaai en Pretoria word geopen.
1987: Die Angolese nuusagentskap Angob kondig aan dat Suid-Afrikaanse soldate chemiese wapens tydens aanvalle op Angola gebruik het. Die Suid-Afrikaanse Weermag ontken die aantygings.
Wêreldnuus: 1865: Vier mans wat betrokke was by die sluipmoord op die toenmalige Amerikaanse president Abraham Lincoln word in Washington DC gehang.