Skip to content
Kraal UitgewersKraal Uitgewers
• Meld aan / Registreer
• Wenslys
• Mandjie / R0.00

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

• Mandjie

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

• Tuis
• Winkel
• Artikels
• Kraal Afgestof
• Geskie(DOEN)is
• Nuusbrief
• Manuskripte
• Oor ons
• Kontak

van-ovamboland-tot-masjonaland

Published 13/12/2016 at 435 × 640 in Van Ovamboland tot Masjonaland
Both comments and trackbacks are currently closed.
Volg ons op Facebook
1 day ago

View on facebook
« ‹ 1 of 57 › »
Bekyk ons Instragram

kraaluitgewers

Hierdie boek vertel verskillende stories deur vete Hierdie boek vertel verskillende stories deur veterane van toeka se tyd. Nou weer beskikbaar teen slegs R300.

#bosoorlog #grensoorlog #veterane #onsgeskiedenis #onswasdaar
Op 16 Desember 1838 lê 'n groepie Afrikaners 'n G Op 16 Desember 1838 lê 'n groepie Afrikaners 'n Gelofte af. Weet jy wat hierdie Gelofte behels het?

#geloftedag #bloedrivier #geloftefees #afrikanergeskiedenis #voortrekkers
Die perfekte geskenk vir Boekwurms! Besoek www.kra Die perfekte geskenk vir Boekwurms!
Besoek www.kraaluitgewers.co.za om joune te bestel.

#boekwurm #leeshemp
Môre begin ons grootse spesiale aanbieding ooit! Môre begin ons grootse spesiale aanbieding ooit! Gaan na www.kraaluitgewers.co.za om hierdie winskopie te bestel.

#swartvrydagaanbiedinge #plaasmoorde
Luister na 'n oulike voorlesing van 'Briewe van di Luister na 'n oulike voorlesing van 'Briewe van die Tandemuis' op Kraal Uitgewers se webtuiste.

#kinderboeke #tandemuis #afrikaanseboeke
Hoe komies is Afrikaans nie. #moedertaal #afrikaan Hoe komies is Afrikaans nie. #moedertaal #afrikaans #spreekwoorde
Haasbekkies word genooi om saam met Kardoemsie, di Haasbekkies word genooi om saam met Kardoemsie, die tandemuis, op ’n verbeeldingsvlug te gaan in Kraal Uitgewers se eerste kinderboek Briewe van die tandemuis.

Besoek www.kraaluitgewers.co.za

#kinderboeke #tandemuis #afrikaanseboeke #moedertaal
SPAAR R200! Die Afrikaner Rebellie is beskikbaar t SPAAR R200! Die Afrikaner Rebellie is beskikbaar teen R330 tot die 30ste November 2020.

Gaan na www.kraaluitgewers.co.za om joune te bestel.

#afrikaanseprodukte #afrikanergeskiedenis #boereoorlog #afrikanerhelde #afrikanerrebellie
Kraal Uitgewers spog deesdae met meer kinderboeke Kraal Uitgewers spog deesdae met meer kinderboeke en nog baie in die pyplyn. Gaan loer gerus op www.kraaluitgewers.co.za vir lekker boeke en produkte in Afrikaans!

#kinderboeke #afrikaanseboeke #kraaluitgewers #afrikaanseprodukte #bordspeletjies
Kraal Afgestof se nuutste byvoeging. Aflaaibare PD Kraal Afgestof se nuutste byvoeging. Aflaaibare PDF's van ou gunstelinge. Gratis beskikbaar vir alle nuusbrief intekenaars. Gaan na www.kraaluitgewers.co.za om joune te kry.

#christiaandewet #kraalafgestof #boerehelde #oorlogheld #afrikaner #afrikanergeskiedenis #boereoorlog #boeregeskiedenis
Pretoria verjaar! Die administratiewe hoofstad van Pretoria verjaar! Die administratiewe hoofstad van Suid-Afrika, Pretoria, is vandag 165 jaar gelede, op 16 November 1855 gestig. Dié dorp is na Andries Pretorius vernoem en daar is op die ligging daarvan besluit aangesien Potchefstroom en Lichtenburg nie as sentraal genoeg vir die ZAR se Volksraadsvergaderings beskou is nie. Die gebied waar Pretoria vandag staan het in die 1840’s baie aantreklike landboumoontlikhede vir die Voortrekkers gebied en enkele plase, soos Elandspoort, is reeds vroeg in die 1840’s hier aangelê. Robert Peacock wat in 1955 sy doktorale studie oor die geskiedenis van Pretoria gedoen het, skryf soos volg oor die gebied (na aanleiding van die herinneringe van Maria Jacoba Minnaar, gebore Bronkhorst, soos opgeteken in 1915): “In 1844 was die Apiesrivier sterk, en het op plekke ‘vry diep geloop. Die bron was oop en omring van wilde boskasie van varens en borne.’ Die vallei van die Apiesrivier was ’n ‘lusoord, mooi van natuur en geseën met ’n lieflike klimaat en baie water.’ ‘Die bulte en vlaktes na die ooste en weste toe was net so ruig begroei met met soet- en kameeldoring en ander bome,’ terwyl die middelste gedeelte van die teenswoordige stad ‘bontveld’ was.

#pretoria #onsgeskiedenis
NUUT! Ons sal self en ander briewe aan Suid-Afrik NUUT!

Ons sal self en ander briewe aan Suid-Afrika bevat meer as 20 brutaal eerlike ope briewe waarin dr. Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, standpunt inneem teen die onderdrukkende boeliegedrag van die Suid-Afrikaanse regering, maatskappye én individue teenoor Afrikaners.

#onsalself

https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/ons-sal-self-en-ander-briewe-aan-suid-afrika/
Kraal Uitgewers wil graag weet wat JY wil hê en s Kraal Uitgewers wil graag weet wat JY wil hê en sodoende verseker dat ons publikasies en produkte nommerpas vir jou is.
Een gelukkige deelnemer sal ‘n Kraal Uitgewers-geskenkbewys ter waarde van R2 000wen!
So komaan, vul ons peiling in en sê jou sê.

https://www.research.net/r/JMHPSTW

Gaan soek ons op Facebook en of gaan na www.kraaluitgewers.co.za om ons peiling in te vul!

#wen #kraaluitgewers
Kry twee Anglo-Boereoorlog publikasies uit die Kra Kry twee Anglo-Boereoorlog publikasies uit die Kraal Histories-reeks teen een historiese prys met die Kraal Histories Pakket.

Die pakket bestaan uit Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 en Donkerhoek, 11-12 Junie 1900: Keerpunt in die Anglo-Boereoorlog.

Koop albei en kry R150-afslag! Nou beskikbaar teen slegs R390

https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/kraal-histories-pakket/

#boeregeskiedenis #angloboereoorlog #onsgeskiedenis #afrikaans #afrikaners
Hou jy van blokkiesraaisels, letteraaisels en vasv Hou jy van blokkiesraaisels, letteraaisels en vasvra? Nou ja toe jy hoef nie verder te soek nie Kraal Uitgewers het lekker Afrikaanse aktiwiteite op ons webtuiste GRATIS vir jou om af te laai!

Geniet dit!
https://www.kraaluitgewers.co.za/geskiedoenis/

#afrikaans  #blokkiesraaisels #geskiedenis
Paul Kruger se verjaarsdag #paulkruger #onsgeskied Paul Kruger se verjaarsdag #paulkruger #onsgeskiedenis #boeregeskiedenis
Dis internasionale koffiedag en by Kraal Uitgewers Dis internasionale koffiedag en by Kraal Uitgewers het ons die oulikste koffiebekerstelle perfek vir hierdie dag wat boeretroos gevier word.

Kies tussen Jan Pierewiet of Mannetjies Roux en as die keuse te moeilik is kies albei!

https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/mannetjies-roux-en-jan-pierewiet-koffiebekerstelle/

#boeretroos #koffie #koffiedag
'Stuur groete aan Mannetjies Roux' is seker een va 'Stuur groete aan Mannetjies Roux' is seker een van die gewildste liedjies in Afrikaans. Vier jou erfenis met hierdie oulike koffiebekers van Kraal Uitgewers. Besoek ons aanlynwinkel om jou bestelling te plaas
#myerfenis #erfenismaand #boeretroos
#leesafrikaans #leesgoeieboeke #leesafrikaans #leesgoeieboeke
Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 is die mees Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 is die mees omvangryke bron oor dié oorlog en bevat nagenoeg 200 foto’s, kaarte en illustrasies. Ervaar die oorlog soos dit nog nooit vantevore opgeteken is nie – met gedetailleerde beskrywings (met inligting uit Boere- en Britse bronne) oor die aanloop tot die stryd; die beleëring van onder meer Potchefstroom, Pretoria en Standerton; en inligting oor elke bloed- en sweetoomblik by die veldslae van Laingsnek, Schuinshoogte en die finale, legendariese Slag van Majuba. Beskikbaar by www.kraaluitgewers.co.za

#eerstevryheidsoorlog #majuba #onsgeskiedenis #boeregeskiedenis #geskiedenisboeke
Load More... Follow on Instagram
Teken in op ons nuusbrief
Teken in op die maandelikse Kraal Uitgewers-nuusbrief:
• This field is for validation purposes and should be left unchanged.
bg_image
Alle Regte Voorbehou 2021 © Kraal Uitgewers - Deel van die Solidariteit Beweging
• Tuis
• Winkel
• Artikels
• Kraal Afgestof
• Geskie(DOEN)is
• Nuusbrief
• Manuskripte
• Oor ons
• Kontak
• Meld aan