Aanhaling van die week – 13 Desember 2021: Arina du Plessis

“Die kos waarop jy en jou familie grootgemaak is, is jul onthoukos; jul eie erfkos. Dit hoef nie kultuurhistoriese kosskatte wees nie.”

Arina du Plessis
(“Elke resep het ’n storie”, Landbou Boerekos, Somer 2017-’18)