Aanhaling van die week – 17 Mei 2021: Die pad na selfbestuur

“Kennis oor die geskiedenis is belangrik – nie om te weet presies wát gebeur het nie, en selfs nie net hóékom dit gebeur het nie. Dit is om die tekens van wat nog kán gebeur beter te lees sodat planne betyds gemaak én uitgevoer kan word.”

Flip Buys (Uit: Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, beskikbaar in die e-winkel van Kraal Uitgewers)