Aanhaling van die week – 18 Oktober 2021: Flip Buys

“Die grootste uitdaging vir Afrikaners is om hul oorspronklike politieke verbeelding in te span en verby die huidige werklikheid ’n nuwe toekoms raak te sien. Afrikaners kan self hul toekoms bepaal deur die skep van sterk organisasies en aktiewe deelname aan die vorming van ’n toekoms gekenmerk deur vryheid, veiligheid en voorspoed.”

Flip Buys
(Uit: Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur. Hierdie boek is beskikbaar in Kraal Uitgewers se e-winkel. Klik hier om dit te bestel.)