Aanhaling van die week – 19 Julie 2021: Flip Buys

“Die landwye verval van die een na die ander staatsinstelling spruit uit die ANC se oorweldigende politieke mag waarmee hulle ’n onwerkbare gesentraliseerde staat met ’n ewe onwerkbare uitgediende ideologie probeer bedryf. Hierdie voortdurende politieke stryd teen die werklikheid verwoes die een na die ander instelling soos ’n tsoenami wat onkeerbaar oor die land spoel.”

Flip Buys, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur